Product Details

Book – Wie sê die wêreld is julle? Paperback

Hierdie boek het daardie lieflike aroma van die Gees wat op die mees pynlike areas druk van elke Christelike kerk – is ek in die wil van God? Maak ek dissipels?

Original price was: R150.00.Current price is: R100.00.

Description

Jesus se navolgers het hom al te veel teleurgestel en die wêreld sien dit. Hierdie boek het daardie lieflike aroma van die Gees wat op die mees pynlike areas druk van elke Christelike kerk – is ek in die wil van God? Maak ek dissipels? Is ek ‘n ware navolger van Christus? Die boek sal jou uitgedaag, inspireer en opgewonde maak om self ondersoek te doen oor geestelike lewe.

Additional information

Donation Level

R80, R100, R150, R200, R250